Salf vir jou siel (eBoek)

Salf vir jou siel (eBoek)

Number of page: 88
Author: Solly Ozrovech
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Rating:
Category: Religion

Wanneer jy onkant betrap word deur smart wat ondraaglik voel, is daar Iemand na wie jy jou kan wend vir onfeilbare troos en bemoediging – die Here wat jou gemaak het. SALF VIR JOU SIEL is ’n samestelling met 40 bemoedigende dagstukke van die immergewilde Solly Ozrovech. Temas wat tot die hart sal spreek, is byvoorbeeld: • hoop op ’n eindbestemming • jy lewe, al sterwe jy • groter as jou emosie • wanneer dit voel of God ver is Dit sal lesers verseker dat die Here dalk nie altyd jou situasie verander nie, maar Hy is daar om jou déúr krisisse te versterk en te dra.